
We have been in the trailer business since 1980, and that makes us the world's oldest Venter trailers dealership network. We are also the biggest Venter Trailers dealer network that you will find any where in the world.
Kom geniet hierdie heerlike Kersete saam met ons en maak 'n lekker familiedag daarvan!
Jy mag die dag om die swembad geniet!!Die prys sluit klaar jou fooi in vir die dag!! 'n Smaaklike ete, lekker dag om die swembad en niks skottelgoed nie!!
Daar is die heledag vermaak by die swembad en baie vir die kinders om te doen! Ons nuwe kinder-hoekie is ook OOP!!
Bespreek vandag jou Kersete!